Blogged.com Blog Directory
Google
 

Wednesday, March 21, 2007

Testimonial From Sonja & Emil Trautman

Writes Sonja & Emil from their Centurion meeting:

Sjoe, wat ‘n skitterende klomp mense saam op een plek. Dit is hoe ons vanaand ervaar het, dat hierdie geleentheid die perfekte tyd en plek was, is so.

Ons wil van ons kant af aan almal baie dankie se vir julle teenwoordigheid en hoop dat die ervaring vir julle ook waarde dra.

Wanneer mens dink aan “prospektering” sou ek en jy 17 telefoon oproepe moes maak om te kon bereik wat ons vanaand bereik het, die verskil: ons het 17 mense “face to face” ontmoet en die koue proses van “cold calling” in sy totaliteit nek omgedraai.

Nou het ons sommer soos die spreekwoord lui “twee vliee met een klap” platgeslaan.

Ons kan nie wag om almal weer te sien met ‘n genooide aan elke arm.

Sterkte vir die week wat voorle en “Be Blessed”

Emil & Sonja Trautman

0 Comments:

Post a Comment

<< Home